Oor Eenvoud

In “Oor Eenvoud” gesels ek oor wonderwerke en hoe eenvoudig jou lewe kan wees. Die konsepte wat ek gebruik kom uit die kursus in wonderwerke: ʼn selfstudie program (wat jy in boekvorm kan koop). Dit is ʼn leerplan in spirituele psigoterapie, gedagtesisteem wat op vrees berus, en die aanvaarding van ʼn gedagtesisteem wat staan op liefde.  Hoewel die kursus konvensionele Christelike terme gebruik, word hierdie ou bekende begrippe op vars, sielkundig bevrydende maniere verstaan.

 

Luister gereeld na hierdie opname as ʼn meditasie, terwyl jy bestuur of besig is met jou daaglikse aktiwiteite.

Dr Susan Kriegler

Educational Psychologist

181 Beckett Street, Arcadia, Pretoria, 0083, South Africa